Badisa Paarl – Sluitingsdatum: 12 Junie 2026 Badisa Paarl het een vakature vir ‘n Aministratiewe Beampte. Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Verantwoordelikhede Bestuur van Ontvangs en Skakelbord Basiese vaardighede/ervaring in rekeningkunde en finansïele administrasie Kantoorbestuur en administratiewe ervaring Tydbestuur en multi-taak bestuur Probleemoplossingsvaardigede Die vermoë om met personeel, beheerraadslede, diensverskaffers, belanghebbendes en klïente te kommunikeer Professionele, hulpvaardige en vriendelike ingesteldheid Goeie verbale en skriftelike kommunikasie vaardighede Vermoë om onder druk te kan werk Betrokkenheid by finansiële bestuur, bemarking en fondswerwing Vereistes Die suksesvolle kandidaat beskik oor minstens Graad 12 en administratiewe of kantoorbestuur kwalifikasie. Het ‘n geldige bestuurderslisensie; is Afrikaans en Engels magtig. Vergoeding Ons bied ’n onderhandelbare salaris, aangevul deur ruim verlof. Diensaanvaarding So spoedig moontlik. Sluitings datum 12 Junie 2026 Stuur ’n volledige CV aan Die Bestuurder Maatskaplike Dienste – As u teen 30 Junie 2026 nog geen terugvoer ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. #J-18808-Ljbffr
Administratiewe Beampte
BADISA CHARITY
bellville, bellville
Published 2 days ago
Report job