Verantwoordelikhede: Aktiewe betrokkenheid by direkte en indirekte verkope van Babylonstoren-produkte (wyn, deli-produkte.) Verwelkom en bedien kliënte op ’n professionele, kundige en vriendelike wyse Reël en fasiliteer wynproeë, privaat toere en spesiale kliënte-ervarings Bou en onderhou sterk, langtermyn-verhoudings met kliënte, korporatiewe vennote en verspreiders Verteenwoordig Babylonstoren tydens funksies, feeste en handelsgeleenthede Versamel markintelligensie en verskaf terugvoer aan relevante afdelings Samewerking met interne spanne (gasvryheid, tuin, wyn, bemarking) om geïntegreerde kliënte-ervarings te lewer Bestuur administrasie, verkoopsverslae en klantdatabasisse waar toepaslik Beskikbaar te reis na areas nasionaal. Diens en groei Johannesburg en omliggende handel in verkope, funksies en bemarking. Bloemfontein gebasseer Vereistes: Nasionale Senior Sertifikaat (Graad 12) Diploma of graad in Bemarking, Verkope, Gasvryheid, Toerisme, Handelsmerkbestuur of Wynkunde (voorkeur) Minimum 3–5 jaar ervaring in ’n verkoops- of kliëntgerigte rol, verkieslik in die wyn-, toerisme- of premium handelsmerksektor Bewese ondervinding in kliëntediens en verhoudingsbou op senior vlak Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels (mondeling en geskrewe) Rekenaargeletterd (MS Office, verkoopsstelsels, CRM-sagteware) Geldige rybewys en eie vervoer (indien buiteverblyf van toepassing is) Vaardighede en Eienskappe Professionele voorkoms en uitmuntende etiket Hoogste vlak van integriteit en vertroulikheid Klantgesentreerde ingesteldheid met sterk onderhandelingsvernuf Selfgedrewe, proaktief en oplossingsgerig Passie vir wyn, plaaslewe, en volhoubare leefstylprodukte Aanpasbaar en gemaklik in ’n dinamiese, multidissiplinêre omgewing #J-18808-Ljbffr
Senior Verkoopsverteenwoordige (Bloemfontein)
BABYLONSTOREN
bloemfontein, bloemfontein
Published 2 days ago
Report job