'n Rekeningkunde maatskappy is op soek na 'n Senior Rekenmeester in Centurion, Gauteng. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bestuur van 'n kliënteportefeulje, die opstel en finalisering van finansiële state, en die hantering van algemene rekeningkundige siklusse. Ideale kandidaat het 'n sterk agtergrond in trusts en bewese ervaring in 'n professionele omgewing. Salaris tot R45 000 per maand, afhangend van ervaring.#J-18808-Ljbffr
Senior Rekenmeester: Trusts & Klientkommunikasie
PRO-MATCH RECRUITMENT
centurion, centurion
Published 14 days ago
Report job