Huis Wittekruin is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Hoof Verpleegkundige beskikbaar. Badisa ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area. Geregistreer wees by SARV/SANC as geregistreerde Verpleegkundige Kennis in die toepassing van geskeduleerde medikasie en die kontrole daarvan Gesertifiseerde afskrifte van alle sertifikate en diplomas, nie ouer as 3 maande nie; o.a. Raad Kwitansie en toepaslike opleiding sertifikate Skakeling met die multidissiplinêre span, sowel as familielede van inwoners Byhou van statistieke, skryf van verslae, byhou van raadsvergaderings soos versoek Volgens Badisa salarisskale. #J-18808-Ljbffr
Geregistreerde Hoof Verpleegkundige [Rn]
BADISA CHARITY
vredenburg, vredenburg
Published 13 days ago
Report job