Uitstekende Loopbaan geleentheid!!! OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde/gediplomeerde... OVK Handel is op soek na dinamiese en ambisieuse gegradueerde/gediplomeerde kandidate om by die OVK Landbou familie aan te sluit. Kern doel van die pos: Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die Handel besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons Handelspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen en te groei tot bestuursvlak. Vorige ondervinding in die landbou omgewing sal voordelig wees; Geldige rybewys. Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf; Goeie organisasie vermoë; Moet onder druk kan funksioneer; #J-18808-Ljbffr
Aspirant Takbestuurder: Suidelike Streek / Aspiring Branch Manager: Southern Region
OVK - GROUP/GROEP
Remote, Remote
Published 10 days ago
Report job