Sluitingsdatum: Vrydag, 05 Junie 2026 Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ’n etiese en regverdige manier. Toepaslike naskoolse kwalifikasie voordelig; Graan graderings kursusse voltooi; Geldige rybewys. Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens); Byhou van administrasie; #J-18808-Ljbffr
Senior Grain Grader / Senior Graangradeerder
OVK - GROUP/GROEP
Remote, Remote
Published 3 days ago
Report job