Lees meer oor Receiving Clerk / Ontvangs Klerk Receiving Clerk / Ontvangs Klerk Provinsie : Vrystaat Sluitingsdatum : Donderdag, 30 April 2026 Kern doel van die pos: Effektiewe ontvang en beheer van alle voorraad. Minimum Vereistes: Graad 12;1 2 jaar... Effektiewe ontvang en beheer van alle voorraad. 1 – 2 jaar ondervinding in ontvangste in `n handelsomgewing; 2 jaar ondervinding in klientediens en voorraad beheer ‘n aanbeveling. Vaardighede : Rekenaarvaardig (MS Office); Syfervaardig; Verantwoordelikhede: Lewering van goeie kliëntediens; Ontvang van voorraad; Beheer van voorraad; Uitvoer van administratiewe funksies. OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen. #J-18808-Ljbffr
Receiving Clerk / Ontvangs Klerk
OVK - GROUP/GROEP
trompsburg, trompsburg
Published 8 days ago
Report job