CVQuest in Krugersdorp is opsoek na 'n jong man/2025 matrikulant vir 'n deeltydse admin posisie. Die pos vereis 2 oggende werk per week in die Randfontein area. Die ideale kandidaat moet 'n Afrikaans sprekende persoon wees, met goeie kommunikasievaardighede en die vermoë om take selfstandig uit te voer. Dit sluit basiese administratiewe vaardighede en die vermoë om 'n dagboek effektief te bestuur in. Salaris sal tydens die onderhoud bespreek word. #J-18808-Ljbffr
Deeltydse Admin Klerk — Afrikaans Spreker, Roosterbeheer
CVQUEST
krugersdorp, krugersdorp
Published 16 days ago
Report job