Badisa Trio Bellville, 'n program van Badisa, het ‘n vakature vir ‘n geregistreerde Maatskaplike Werker om Kinderbeskermingsdienste te lewer. Badisa is 'n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Responsibilities Registrasie by die Raad op Maatskaplike Diensberoepe 'n Geldige rybewys Die vermoë om binne spanverband te werk Qualifications ‘n Graad of diploma in maatskaplike werk Registrasie by die Raad op Maatskaplike Diensberoepe 'n Geldige rybewys Afrikaans- en Engels sprekend Kennis en vaardigheid met betrekking tot statutêre prosedures in kinderbeskerming Die vermoë om binne spanverband te werk Benefits Die vergoedingspakket is binne Badisa-skale. Service Acceptance 1 Julie 2026 of 1 Augustus 2026 Closing Date 29 Mei 2026 #J-18808-Ljbffr
Maatskaplike Werker, Badisa Trio Bellville
BADISA CHARITY
bellville, bellville
Published 12 days ago
Report job