Regs firma is op soek na ’n ervare en dinamiese Senior Kommersiële Prokureur met ’n sterk agtergrond in suiwer kommersiële reg. Die ideale kandidaat sal ’n strategiese denker wees met uitstekende kontraktuele vaardighede en die vermoë om komplekse kommersiële transaksies te struktureer en te bestuur. Minimum vereistes LLB-graad Toelating as Prokureur van die Hooggeregshof van Suid-Afrika Minimum 6+ jaar toepaslike ervaring in suiwer kommersiële reg Sterk fokus op nie-litigasie werk Uitstekende kennis van kontraktereg en kommersiële beginsels
Senior Kommersiële Prokureur
VIRAGO RECRUITMENT
pretoria, pretoria
Published 23 days ago
Report job