Huis Martina, ‘n program van Badisa, ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word ingewag vir die pos as Geregistreerde Verpleegkundige (Suster). Geregistreer wees by die SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC) Kennis van die fisiese- en medieseversorging van ouer persone Sterk leier-eienskappe met goeie menseverhoudings Vermoë om binne spanverband te funksioneer Bereid wees om skofte te werk volgens diensrooster (Nag / Dag / Naweke / Publieke vakansiedae) Bestuurslisensie sal voordelig wees Vergoeding sluit in ’n mediese- en aftree skema. Sluitings datum vir aansoeke: 20 Mei 2026 Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Aansoeke moet die volgende dokumentasie insluit: Volledige CV Drie kontakbare verwysings Gesertifiseerde afskrifte van: Regsitrasie by SA Raad vir Verpleegkundiges (SANC) Stuur asb ‘n volledige CV, met volledige dokumentasie aan: #J-18808-Ljbffr
Geregistreerde Verpleegkundige, Huis Martina (Sluitingsdatum: 20 Mei 2026)
BADISA CHARITY
Remote, Remote
Published 10 days ago
Report job