'n Landbou maatskappy soek dinamiese en ambisieuse gegradueerde/gediplomeerde kandidate om by hulle span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling aan die Handel besigheid kry en saam met 'n Handelspan werk. Vorige ondervinding in die landbou sal voordelig wees, sowel as goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Hierdie geleentheid bied die kans om nuwe vaardighede aan te leer en te groei tot bestuursvlak.#J-18808-Ljbffr
Aspirant Takbestuurder Suidelike Streek Groeipad Na Bestuur
OVK - GROUP/GROEP
Remote, Remote
Published 10 days ago
Report job