Ons is op soek na n resultaatgedrewe Silo Bestuurder om daaglikse graanbedrywighede te bestuur. As jy sterk is in mensebestuur, operasionele beheer en gehaltebestuur, is hierdie rol n uitstekende pas. Wat jou geskik maak: Bewese ervaring in silobestuur Sterk leierskap + spanontwikkelingsvaardighede Uitstekende begrip van graanhantering en -berging Finansiële insig (begrotings, kostes, kontroles) Soliede administratiewe + stelselvaardighede As jy gereed is om eienaarskap te neem van n kern agribedryf en uitkomste wil dryf, wil ons graag met jou skakel.