Vacature: Deeltydse admin posisie Ons is opsoek na ’n jong man / 2025 matrikulant vir ’n deeltydse admin posisie (2 oggende per week) in die Randfontein area. Vereistes Jong man Afrikaans sprekende persoon met goeie kommunikasievaardighede Moet selfstandig kan dink en take uitvoer Basiese administratiewe vaardighede Moet besprekings kan hanteer Moet ’n dagboek/rooster effektief kan beplan en bestuur Bereid wees om buigsaam te werk Eie betroubare vervoer na en van werk Fluks, pligsgetrou en betroubaar Salaris Sal tydens die onderhoud bespreek word. #J-18808-Ljbffr