Regs firma is op soek na ’n ervare en dinamiese Senior Kommersiële Prokureur met ’n sterk agtergrond in suiwer kommersiële reg. Die ideale kandidaat sal ’n strategiese denker wees met uitstekende kontraktuele vaardighede en die vermoë om komplekse kommersiële transaksies te struktureer en te bestuur. Minimum vereistes LLB-graad Toelating as Prokureur van die Hooggeregshof van Suid-Afrika Minimum 6+ jaar toepaslike ervaring in suiwer kommersiële reg Sterk fokus op nie-litigasie werk Uitstekende kennis van kontraktereg en kommersiële beginsels Stuur asb jou CV na of besoek ons webtuiste. #J-18808-Ljbffr
Senior Kommersiële Prokureur
VIRAGO RECRUITMENT
pretoria, pretoria
Published 12 days ago
Report job