Sleutelverantwoordelikhede Die succesvolle kandidaat sal tipies verantwoordelik wees vir: Daaglikseboekhoudingvan transaksies (inkomste, uitgawes, banke, joernale) Bank-, debiteure- en krediteurerekonsiliasies Ondersteuning met maand-einde prosesse en basiese verslagdoening Voorbereiding en ordening van brondokumente en kliëntlêers SARS-verwante take, soos: Assistering met indienings en navrae Opvolg van korrespondensie, versoeke vir dokumentasie en administratiewe prosesse Verseker dat kliëntinligting volledig en korrek is vir nakoming Kommunikasie met kliënte om uitstaande documentasie en inligting te verkry Ondersteuning aan senior spanlede met ouditlêers en algemene praktykwerk Minimum vereistes Praktiese ervaringin ’n rekeningkundige/boekhou praktyk (ervaring weeg swaarder as kwalifikasies) Bewese ervaring metSARSprosesse en algemene nakoming-administrasie Sterk vaardigheid inboekhoudingen rekonsiliasies Ervaring op rekeningkundige sagteware(baie belangrik) Goeie aandag aan detail en akkuraatheid Basiese tot goeie Excel-vaardighede Betroubaar, georganiseerd en deadline-gedrewe Voordelig (maar nie vereis nie) Diplomain Rekeningkunde/Boekhouding of soortgelyk Ervaring met meer as een rekeningkundige pakket (maklik om aan te pas tussen stelsels) Blootstelling aan finansiële state voorbereiding (onder toesig) Ideale kandidaat-profiel Iemand watvinnig en akkuraat boekhoudingkan doen Sterk administratief en “process-driven” Gemaklik om met kliënte te skakel vir dokumentasie en opvolg Leerbaar, professioneel en bereid om te groei binne ’n praktyk Vergoeding Tot R20 000 per maand Finale aanbod hang af van ondervinding, sagteware-vaardigheid en SARS-blootstelling #J-18808-Ljbffr
Junior Rekenmeester
PRO-MATCH RECRUITMENT
centurion, centurion
Published 14 days ago
Report job