Lees meer oor Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering Sluitingsdatum : Dinsdag, 02 Junie 2026 Kern doel van die pos: Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk. Bystand... Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk. Bystand aan versekeringskantore as Versekeringspesialis. Com graad of gelykwaardige kwalifikasie; Geldige rybewys. Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Moet onder druk kan funksioneer; Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf en personeel te kan motiveer; OVK Korporatiewe Video 2025 Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ...Nuutste Dokumente Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word. Veilings Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou. OVK Nuus Maart 2026 Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante ... #J-18808-Ljbffr
Short-Term Insurance Manager: Lead Client Growth
OVK - GROUP/GROEP
Remote, Remote
Published 8 days ago
Report job